I usually do all my posts in English but this one deserves to be in Afrikaans as Sorina, aka Die Flooze is a popular Afrikaans figure in SA.
Ek was so geseënd om Sorina en Braam se nuweling te kon afneem. Klein Braam of soos Sorina hom noem, Braambossie is die oulikste dingetjie. Sorina en Braam, julle is twee ongelooflike mense! Baie dankie dat julle my met julle klein mensie vertrou het, mag julle altyd die fotos na aan die hart hou.




